Ja, solank hulle die QR-kode by die deur kan gee. Onthou om jou kaartjies te bring en pas dit ook op aangesien slegs 1 toegang per kaartjie toegestaan word. Indien die kaartjie gedupliseer is, sal slegs die eerste gebruiker toegang verkry.
Nee, jy woon die konsert by en maak gebruik van alle dienste en fasiliteite op eie risiko. Die teater neem geen verantwoordelikheid vir jou veiligheid of die van jou besittings nie.